Claus Bue

Claus Bue
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 4 Julie 1947 (1947-07-04)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Claus Bue (gebore 4 Julie 1947) is 'n Deense akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Prince and Me (2004), Hvordan vi slipper af med de andre (2007), en The Danish Girl (2015), en in die televisiereekse Absalons hemmelighed (2006) en Borgen (2010).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search